Groot Katte
R100.00
Hierdie reeks bevat verstommende fotos en maklik verstaanbare teks wat die ontwerp selfs vir jong kinders toeganklik maak.
Vertrek op ‘n opwindende safari en leer ken die konings van die oerwoud. Sien sluipende luiperds, skugter poemas en blitsige jagluiperds in aksie. Kyk hoe ‘n jaguar sy prooi bekruip, soek saam na die seldsame Bengaalse tier en ontmoet die koning van die diere…die magtige leeu. Toets jou kennis en geniet agt bladsye vol prettige aktiwiteite.
3 in stock
Reviews
There are no reviews yet.