
Snow White and the Seven Dwarfs
8th Jun 2020
Soek Die Meerkat – Met Vakansie
8th Jun 2020Grom!
R160.00 R100.00
Party oggende voel Emma brommerig en grommerig. Sy is nie lus om op te staan nie. Sy is nie lus vir pap nie. Sy is nie lus om met haar boetie te speel nie. Een oggend toe Emma in die spieel kyk, sien sy iets baie vreemds. Sy het snorbaarde, haar hele lyf is vol kolle …Haar neus wikkel en wriemel, haar vel kriewel en kielie, haar oe blits en haar tande flits in die spieel …En Emma verander in ‘n LUIPERD! Kort voor lank moet almal uit haar pad bly. Ouma dink die luiperd hoort in die dieretuin, maar Emma se boetie het ‘n slim plan…Elke kleuter (en Ma en Pa!) sal identifiseer met hierdie prettige prenteboek oor daardie brommerige, grommerige oggende wanneer almal jou eerder met rus moet laat!
1 in stock
SKU: 9780799379136
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Prenteboeke (3+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Grom!” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.