Suzie se Superdoeper-Sjampoe
19th August 2014Grappe van A – Z
R220.00
Het jy al ooit gedink hoekom ‘n gorilla sulke groot neusgate het of hoekom ryk blondines so lief is om BMW’s te bestuur? Skreeusnaakse antwoorde op hierdie en baie ander “tergende” vrae word in hierdie lekker lawwe lagboek met grappies en supersnaakse SMS’e gevind! Lekker vermaaklike leesstof vir jonk en oud.
Available on back-order
ISBN: 9780799349610
SKU: LP0531
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, Funnies / Grappe, LAPA
Tag: Maritha Snyman