You cannot add "Glam-Divas Omnibus" to the basket because the product is out of stock.
✕
Glam Divas #1 Talia
18th June 2015Superheroes Vlieg Net Saans
18th June 2015Glam Divas #3 Lienka
R50.00
Lienka, Didi en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee.
Daarom gryp hulle die kans aan toe iemand hulle vir ’n groot ontwerpkompetisie inskryf. Didi is oortuig hulle African Unicorn-ontwerpe gaan die beoordelaars se voete onder hulle uitslaan.
Maar intussen is Lienka se lewe besig om erg ingewikkeld te word. Haar sestiende verjaardag is om die draai, maar sy sien nie eens uit daarna nie. Wat is die groot aankondiging wat haar ouers wil maak?
1 in stock
ISBN: 9780799362138
SKU: BX0752
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Storieboeke (13+)
Tag: Solet Scheeres