Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. Met vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou is die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme – en ’n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ’n gunsteling te bly.
Reviews
There are no reviews yet.