
Ek lees self #4: Wolf dra Skaapsklere
13th Jul 2020
Ek lees Self #9: Jakkals en Wolf wil Trou
13th Jul 2020Ek lees Self #7: Jakkals en Wolf vang Vis
R55.00
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen op ’n dag besluit om brood te bak, leer saam met Sprinkaan werk, en ontmoet ’n padda wat op ’n dag baie, baie kwaad geword het … Die Ek lees self-reeks bestaan uit pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginnerlesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
2 in stock
SKU: 9780639600666
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens
Reviews 0
Be the first to review “Ek lees Self #7: Jakkals en Wolf vang Vis” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.