
Ek lees Self #9: Jakkals en Wolf wil Trou
13th Jul 2020
Ek lees Self #13: Rooi Hen bak Brood
13th Jul 2020Ek lees Self #12: Jakkals en Wolf en die Klip
R55.00
Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak ’n draai in Boer se skaapkraal om ’n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam ’n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf ’n streep te trek of nare poetse op hom te bak.
Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel <st2:personname w:st=on>Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
2 in stock
SKU: 9780639608013
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens
Reviews 0
Be the first to review “Ek lees Self #12: Jakkals en Wolf en die Klip” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.