
Ek Leer van Kleure (Storiemuis)
23rd Jul 2020
Siyolo Se Trui
23rd Jul 2020Ek leer die ABC (Storiemuis)
R50.00
Die kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op ‘n prettige manier vertroud met die alfabet van A tot Z. Eenvoudige eerste woorde en klanke wat met elke letter geassosieer word, maak dit maklik om die ABC te leer. Kinders kan aangemoedig word om na die klanke en woorde te luister en dit saam uit te spreek, terwyl die pragtige tonele verken word. Die boek vol letters en woorde vorm deel van die Storiemuis-reeks – ‘n moet vir elke voorskoolse kind!
5 in stock
SKU: 9780798175937
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+), School & Educational
Tag: Leon Rousseau
Reviews 0
Be the first to review “Ek leer die ABC (Storiemuis)” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.