
Hoe om ‘n Haas te Vang
20th Aug 2018
Reënboogrant Maats Omnibus #2
20th Aug 2018Ek en my Ouma
R160.00 R120.00
Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat op ons wag!
Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit.
Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!
8 in stock
SKU: 9780799388732
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Prenteboeke (3+)
Tag: Alison Ritchie
Reviews 0
Be the first to review “Ek en my Ouma” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.