Drie stertswaai-lekker stories uit die dierehotel!
Goeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde Dierehotel-reeks is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Troeteldiereliefhebbers is versot op die tweeling Liela en Dirkie se avonture in die Dierehotel! In elke boek maak ’n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die hotel – en dit sorg vir hope opwinding! ’n Prettige, snaakse reeks vol oulike troeteldiere en lawwe avonture! 1 – Alle diere welkom!
2- ‘n Groot verrassing
3- Snuf in die neus
Reviews
There are no reviews yet.