There’s a Snake in My School!
31st August 2021Lukas Bou ‘n Superkar
3rd September 2021Die Seun wat Drake Kweek #1
R220.00
Ons kweek drake. En ek kan jou een ding sê – dis baie meer moeite as komkommers.
Bolla inm jou pa se pap?
Jaag jou kat?
Steek jou tandeborsel aan die brand?
Maar ek kan jou nog iets sê: Hulle blink diamantoë glinster as hulle vir jou kyk en hulle warm asems kielie jou oor. Maar moet vir niemand vertel nie! Want wie wil nie hulle eie draak hê nie?
Out of stock
ISBN: 9781485312666
SKU: BX3018
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Andy Shepard