
Dogs: Understanding Your Very Best Friend
21st Feb 2022
You Are Loved
22nd Feb 2022Die Seun wat Drake Kweek #3 – Die Seun Wat Saam Met Drake Vlieg
R220.00
Tomas kan nie sy lewe voorstel sonder sy draak Flikker nie.
Flikker is meer as net ’n troeteldier – hy’s die beste maat wat Tomas al ooit gehad het! Maar hy het sy oupa belowe dat hy en sy vriende hulle drake sal vrylaat, en dis beslis nie ’n maklike ding om te doen nie.
Veral nie wanneer Tomas en sy vriende soveel pret het saam met hulle drake Flikker, Son, Vrieska en Sluiper nie, nie as hulle nog moet uitwerk waar die drake vandaan kom en hoe om hulle weer terug by hulle huis te kry nie, en nie as Tomas op die nippertjie is om die storie agter die geheimsinnige draakvrugboom uit te pluis nie!
1 in stock
SKU: 9781485312840
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Andy Shepherd
Reviews 0
Be the first to review “Die Seun wat Drake Kweek #3 – Die Seun Wat Saam Met Drake Vlieg” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.