
Dog Tricks and Training Box Set
18th Feb 2022
Dogs: Understanding Your Very Best Friend
21st Feb 2022Die Seun wat Drake Kweek #2 – Die Seun wat saam met Drake Lewe
R220.00
Tomas het ’n groot geheim: hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie – sy vriende, Ted, Kai en Kat het ook hulle eie drake! Om ’n draak te hê is ’n betowerende ondervinding, maar dis netsowel jy dra ’n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak! Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk. Boonop lyk die drakevrugteboom effens verlep. Tomas en sy vriende moet die drakevrugteboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.
1 in stock
SKU: 9781485312833
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Andy Shepherd
Reviews 0
Be the first to review “Die Seun wat Drake Kweek #2 – Die Seun wat saam met Drake Lewe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.