
Spoke, Speurders en Straatkafees
3rd Jun 2020
Brand
4th Jun 2020Die Legendariese Lua Verwey #1 – Wilder as die Wildtuin
R145.00
Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy’s die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis ‘n vakansie weg van haar mal gesin af.
2 in stock
SKU: 9780798176811
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Dihanna Taute
Reviews 0
Be the first to review “Die Legendariese Lua Verwey #1 – Wilder as die Wildtuin” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.