
Elle-Reeks Omnibus #1
20th Mar 2020
Z-A-K #1: Die Blou Planeet
20th Mar 2020Die Groot Boek van Spoke en Grille
R270.00
Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak?
Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker oë staar?
Wat is fout met juffrou Kupido – en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg?
Wat sal gebeur as ‘n vampier en ‘n zombie een nag kennis maak?
Dis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 30 spokerige, grillerige en grieselige stories wat jou ure lank sal laat ril en gril – en laat smeek vir nog!
4 in stock
SKU: 9780799389364
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (13+)
Tag: Fanie Viljoen
Reviews 0
Be the first to review “Die Groot Boek van Spoke en Grille” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.