Die Engelsman in my Slaai
R155.00
Die opvolg op Ek en Prins Donkerkuif is gevul met humor, drama en romanse. Lehandi en haar ma trek terug Vrystaat toe na die egskeiding en ‘n long distance verhouding met Drayke is ‘n gemors. Veral omdat die hunk Garth Johnson, hokkiespankaptein en elke meisie se droomou, in hulle slaai kom krap. Boonop word sy ‘n babasussie ryker, Priscilla Vlak-Vis-van-Breda versuur haar lewe en haar ma is so belaglik om haar aardsvyand se pa te begin date. Die tweede titel in ‘n opwindende trilogie waarby jong tieners beslis sal aanklank vind, met temas soos verhoudings, vriendskap, gesinskonflik en die soeke na identiteit.
1 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13 × 20 cm |
Ages |
13+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
109
|
Reviews
There are no reviews yet.