Die Boomhuis Met 13 Vloere
R170.00
Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!
Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster…!
En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!
2 in stock
Reviews
There are no reviews yet.