Dagboek van ‘n Vreeslike Vriendelike Outjie #1
R160.00 R150.00
Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van ’n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. In Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie ’n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom.
2 in stock (can be backordered)
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21 cm |
Ages |
9+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
217
|
Reviews
There are no reviews yet.