Carli-Avontuur #1 Die Geheim van Winterhuis + Audio (CD)
R200.00R120.00
Carli Fourie is ‘n slimkop. Maar soms wens sy sy was nie. Slim kinders weet te veel,en omdat hulle te veel weet, worry hulle oor goed waaroor ander kinders nie worry nie. Slim kinders maak ook nie maklik maats nie, veral nie wanneer die onderwysers hulle heeltyd bly voortrek nie.
Maar dan trek die seun met die mooi glimlag in die ou huis langsaan in….
Reviews
There are no reviews yet.