
Bomani Meerkat – The Friendship Feather and other Adventures
23rd Jun 2020
Bomani Meerkat – Die Veer van Vriendskap en ander Avonture
23rd Jun 2020Bomani Meerkat – Die Twee Jaloerse Meerkatte
R30.00
Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ‘n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ‘n ou vriendin, raakloop. Maar ook ‘n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.
3 in stock
SKU: 9781920593155
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Reviews 0
Be the first to review “Bomani Meerkat – Die Twee Jaloerse Meerkatte” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.