Best Books Graad 1 Huistaal Gegradeerde Leesreeks (Vlak 2 #3) – ‘n Les met Ses
R73.50
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1–3 Huistaal is saamgestel deur die skrywers van die Nuwe Alles-In-Een-reeks om by die leerder se
- taalvaardigheid
- ontwikkelingsfase
- lewenservaringe
- belangstellingsveld en
- sin vir humor, aan te pas.
Die doel van die reeks is om jong lesers aan te moedig om vir plesier te lees en neem die leerder se oogspan, woordeskat, woordbegrip, sigwoordwoordeskat en fonetiese kennis in ag.
Elke leesboek bevat sigwoorde wat deel vorm van die leesboek se inhoud, sowel as taalaktiwiteite.
Available on back-order
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
15 × 21 cm |
Ages |
6+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
22
|
Reviews
There are no reviews yet.