My Storiekis
19th July 2022Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies #1
19th July 2022Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies #2
R100.00
Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Rooikappie, Die skoenmaker kabouters, Die dieremusikante van Bremen, Duimelina en Sneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.
Out of stock
ISBN: 9780798178921
SKU: NB0335
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, On Special, Prenteboeke (3+)
Tags: Johann Strauss Louise Smit