Tokkelossiebossie en ander Dol Gedoentes
7th February 2022Speurder Kwaaikofski #14: Afbeen en lang Vingers
9th February 2022Ben gaan Skool toe
R170.00
Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak … Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders. Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en sal onderwysers help om met hul jong leerders gesprekke te voer oor vriende maak, vrese en boelies. Die storie bevat Christelike temas en waardes, en Johann Strauss se pragtige illustrasies plaas hierdie boek in ‘n klas van sy eie.
2 in stock
ISBN: 9781776351213
SKU: LP1506
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Zuleka Smit