Nibbles the Monster Hunt
26th June 2022The Very Hungry Worry Monsters
26th June 2022Barend die Darbaar
R160.00
Barend, die barbaar
was genadeloos en naar.
Dis nogal erg vir ’n seuntjie van net sewe.
Die sewejarige Barend het die hele dorp op hol. Sy ouers is raadop. Die kerkraad skud net hul kop. Want dié mannetjie maak amok oral waar hy gaan. Dan kom daar ’n ommeswaai wat niemand kon voorsien het nie.
Wat bring ewe skielik die beste uit hierdie karnallie? Vind uit in Leon-Ben Lamprecht se jongste kinderboek Barend, die barbaar.
5 in stock
ISBN: 9781990915130
SKU: BX3786
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Leon-Ben Lamprecht