
Die Boomhuis met 39 Vloere
7th Sep 2020
Dans, Jenna
7th Sep 2020As die Kat Weg is …
R180.00 R100.00
Ontmoet vir Aristoteles, ‘n kat met hope houding!
Aristoteles is ‘n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi – hy reken self so. Anna en haar gesin dink gelukkig ook so. Altans, dis wat Aristoteles dink … tot die dag toe hy uitvind Anna wil graag ‘n hond vir haar verjaardag hê.
‘n Hond!?!
3 in stock
SKU: 9780799388831
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Annette Herzog
Reviews 0
Be the first to review “As die Kat Weg is …” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.