
I’M Not Sleepy – Picture Book & CD
19th May 2021
Die Klein Boek Van: Grappige Gewoontes
27th May 2021Eerste Liefde – Omnibus 1
R160.00 R150.00
Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Drie van die gewildste Eerste Liefde-stories in een. In Rugbyballe en bikini’s kan niks Anelle se vakansie op Duinebaai bederf nie. Maar hoekom laat Martin haar so anders voel? In Daar’s’n ou in my aarbei-smoothie steek ’n geheime bewonderaar boodskappe in Yolandé se tas weg. In My hart klop muffins laat die ou met die Franse naam Kat se hart wild klop. Maar wat is Pierre se donker geheim?
1 in stock
SKU: 9780798181785
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tags: Helen Brain Janie Oosthuysen
Reviews 0
Be the first to review “Eerste Liefde – Omnibus 1” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.