Lotta se Lewe -9 Die Kangaroe se Skoen View larger

Lotta se Lewe -9 Die Kangaroe se Skoen

Lotta en haar hele familie gaan vir ’n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen. Van ’n simpel skattejag tot ’n vervelige wandelpad deur ’n woud. Maar die ERGSTE van alles is dat sy en haar raasbekboeties ’n lied moet sing. Voor al die mense! Gelukkig gaan Lotta haar twee niggies wat in Australië bly ook daar ontmoet. Wie weet, dalk kuier hulle darem lekker saam .

More details

5 Items

R155.00

More info

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: