Thomas @geraamte.net View larger

Thomas @geraamte.net

9780799349511

'n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek– 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas 'n geheimsinnige telefoongesprek–'n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel. Watter geraamtes lê onder die woestynsand by Kolmanskop begrawe? En sal Thomas hierdie keer sy vriende kan help?

More details

2 Items

Warning: Last items in stock!

R100.00

Data sheet

Ages 12+
Language Afrikaans

More info

'n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek – 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê.

Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas 'n geheimsinnige telefoongesprek – 'n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel.

Watter geraamtes lê onder die woestynsand by Kolmanskop begrawe? En sal Thomas hierdie keer sy vriende kan help om al die raaisels op te los?

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Thomas @geraamte.net

Thomas @geraamte.net

'n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek– 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas 'n geheimsinnige telefoongesprek–'n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel. Watter geraamtes lê onder die woestynsand by Kolmanskop begrawe? En sal Thomas hierdie keer sy vriende kan help?

Write a review

30 other products in the same category: