'n Trompet vir Thomas (Bilingual | Tweetalig) A5 book+CD View larger

'n Trompet vir Thomas (Bilingual | Tweetalig) A5 book+CD

Thomas is 'n avontuurlustige seuntjie.  Hy hou van speel en verbeel en ontdek.  Maar op 'n dag tuimel sy kleinseuntjie-wêreld inmekaar. Hy het asma, sê sy huisdokter.

Wat nou van al sy drome en reise?
Wat nou van sy sport en ideale?
En wat nou van sy planne met Oupa se trompet?

Thomas se vrese en vrae verdwyn egter soos mis voor die son wanneer die skool se sokkerheld vir hom 'n geheim vertel...

Hierdie prenteboek poog om vir jong kinders die feite en realiteite van asma te leer. 

More details

4 Items

R120.00

Data sheet

Ages 6+
Language English & Afrikaans

More info

Thomas is 'n avontuurlustige seuntjie.  Hy hou van speel en verbeel en ontdek.  Maar op 'n dag tuimel sy kleinseuntjie-wêreld inmekaar.  Hy het asma, sê sy huisdokter.

Wat nou van al sy drome en reise?
Wat nou van sy sport en ideale?
En wat nou van sy planne met Oupa se trompet..?

Thomas se vrese en vrae verdwyn egter soos mis voor die son wanneer die skool se sokkerheld vir hom 'n geheim vertel...

Hierdie prenteboek poog om vir jong kinders die feite en realiteite van asma te leer. 
Dit ontbloot die mites en die wolhaarstories oor hierdie diagnose en wys dat 'n asmalyer 'n normale en opwindende lewe kan lei.

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

'n Trompet vir Thomas (Bilingual | Tweetalig) A5 book+CD

'n Trompet vir Thomas (Bilingual | Tweetalig) A5 book+CD

Thomas is 'n avontuurlustige seuntjie.  Hy hou van speel en verbeel en ontdek.  Maar op 'n dag tuimel sy kleinseuntjie-wêreld inmekaar. Hy het asma, sê sy huisdokter.

Wat nou van al sy drome en reise?
Wat nou van sy sport en ideale?
En wat nou van sy planne met Oupa se trompet?

Thomas se vrese en vrae verdwyn egter soos mis voor die son wanneer die skool se sokkerheld vir hom 'n geheim vertel...

Hierdie prenteboek poog om vir jong kinders die feite en realiteite van asma te leer. 

Write a review

30 other products in the same category: