Kerstyd in die Bos View larger

Bibber - Kerstyd in die Bos

Die bobbejaantjies sien een middag hoe die kinders van die boer wat aan die rand van die bos bly, ’n kersboom op die stoep versier. Hulle raak so meegevoer dat hulle besluit om hul eie boom te versier. Hulle begin goed aandra na ’n groot ou doringboom: sade, bessies, veertjies... Maar hulle kry nêrens ’n ster nie. Daarvoor sorg die natuur self.

More details

4 Items

R50.00

Data sheet

Ages 3 - 8 years
Language Afrikaans

More info

Die bobbejaantjies sien een middag hoe die kinders van die boer wat aan die rand van die bos bly, ’n kersboom op die stoep versier. Hulle raak so meegevoer dat hulle besluit om hul eie boom te versier. Hulle begin goed aandra na ’n groot ou doringboom: sade, bessies, veertjies... Maar hulle kry nêrens ’n ster nie. Daarvoor sorg die natuur self.

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Bibber - Kerstyd in die Bos

Bibber - Kerstyd in die Bos

Die bobbejaantjies sien een middag hoe die kinders van die boer wat aan die rand van die bos bly, ’n kersboom op die stoep versier. Hulle raak so meegevoer dat hulle besluit om hul eie boom te versier. Hulle begin goed aandra na ’n groot ou doringboom: sade, bessies, veertjies... Maar hulle kry nêrens ’n ster nie. Daarvoor sorg die natuur self.

Write a review

30 other products in the same category: