Bibber wat hang daar om jou nek? View larger

Bibber wat hang daar om jou nek?

Daar heers groot konsternasie onder die bobbejaantjies toe hulle Slungel, die slang, om Bibber se nek  gewaar. Skielik is Bibber, die ou bangetjie, almal se held. Bibber oorwin ook sy vrees vir boomklim toe hy sy vriend Slungel uit die hoë boom ‘red’. Vir die eerste keer in sy lewe voel Bibber spesiaal.

More details

5 Items

R50.00

Data sheet

Ages 3 - 8 years
Language Afrikaans

More info

Daar heers groot konsternasie onder die bobbejaantjies toe hulle Slungel, die slang, om Bibber se nek  gewaar. Skielik is Bibber, die ou bangetjie, almal se held. Bibber oorwin ook sy vrees vir boomklim toe hy sy vriend Slungel uit die hoë boom ‘red’. Vir die eerste keer in sy lewe voel Bibber spesiaal.

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Bibber wat hang daar om jou nek?

Bibber wat hang daar om jou nek?

Daar heers groot konsternasie onder die bobbejaantjies toe hulle Slungel, die slang, om Bibber se nek  gewaar. Skielik is Bibber, die ou bangetjie, almal se held. Bibber oorwin ook sy vrees vir boomklim toe hy sy vriend Slungel uit die hoë boom ‘red’. Vir die eerste keer in sy lewe voel Bibber spesiaal.

Write a review

30 other products in the same category: