Bibber en die slang View larger

Bibber en die slang

Bibber en Trieksie kom op ’n slang met ’n geknoopte nek af. Hulle red die slang en gaan dan terug na die ander bobbejaantjies in die bos. Boela en Breker is Bibber se groter neefs wat hom gedurig spot. Met Slungel, die slang wat hy gered het, om sy nek, is Bibber glad nie bang nie. Maar wat gaan die ouens soos Boela en Breker van die slang sê?

More details

5 Items

R50.00

Data sheet

Ages 3 - 8 years
Language Afrikaans

More info

Bibber en Trieksie kom op ’n slang met ’n geknoopte nek af. Hulle red die slang en gaan dan terug na die ander bobbejaantjies in die bos. Boela en Breker is Bibber se groter neefs wat hom gedurig spot. Met Slungel, die slang wat hy gered het, om sy nek, is Bibber glad nie bang nie. Maar wat gaan die ouens soos Boela en Breker van die slang sê?

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Bibber en die slang

Bibber en die slang

Bibber en Trieksie kom op ’n slang met ’n geknoopte nek af. Hulle red die slang en gaan dan terug na die ander bobbejaantjies in die bos. Boela en Breker is Bibber se groter neefs wat hom gedurig spot. Met Slungel, die slang wat hy gered het, om sy nek, is Bibber glad nie bang nie. Maar wat gaan die ouens soos Boela en Breker van die slang sê?

Write a review

30 other products in the same category: