Bibber Bobbejaantjie (Boeke 1 - 6)

Bibber die bobbejaantjie is 'n ou bangetjie. Wanneer al die ander bobbejaantjies so aan die tekke deur die bos swaai en die hoogste boomtoppe rinkink, dan rittel sy beentjies en bibber sy boudjies..

So begin die avonture van Bibber. Ons leer ook die ander bobbejaantjies ken: Trieks, sy dogtertjie-maatjie, Boela en Breker, die rowwe ouwens, Toetsie, die neus-in-die-lug-bobbejaantjie en die ander bobbejaan-maters in die Afrika-bos!

More details

3 Items

Warning: Last items in stock!

R270.00

Data sheet

Ages 5+
Language Afrikaans

More info

Bibber die bobbejaantjie is 'n ou bangetjie. Wanneer al die ander bobbejaantjies so aan die tekke deur die bos swaai en die hoogste boomtoppe rinkink, dan rittel sy beentjies en bibber sy boudjies..

So begin die avonture van Bibber. Ons leer ook die ander bobbejaantjies ken: Trieks, sy dogtertjie-maatjie, Boela en Breker, die rowwe ouwens, Toetsie, die neus-in-die-lug-bobbejaantjie en die ander bobbejaan-maters in die Afrika-bos!

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: