Stalmaats -Perdepiekniek View larger

Stalmaats -Perdepiekniek

9780799373929

Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie nét omdat hulle ’n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie ...

Ná die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders.

Anri se vriendin Megan besluit om ’n piekniek te reël waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het ...

More details

2 Items

Warning: Last items in stock!

R125.00

Data sheet

Ages 9+
Language Afrikaans

More info

Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie nét omdat hulle ’n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie ...

Ná die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders.

Anri se vriendin Megan besluit om ’n piekniek te reël waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het ...

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: