Zackie Mostert en die Vreeslike Verjaardag View larger

Zackie Mostert en die Vreeslike Verjaardag

9780799373905

Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ‘n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan ‘n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou – en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!

More details

3 Items

Warning: Last items in stock!

R105.00

Data sheet

Ages 9+
Language Afrikaans

More info

Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ‘n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan ‘n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou – en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: