Bravo, Lulu View larger

Bravo, Lulu

9780799375565

Bravo Lulu is die tweede boek oor Lulu wat droom om 'n modeontwerper te word.  Die keer gaan Lulu uitrustings ontwerp vir die balletkonsert.

More details

2 Items

Warning: Last items in stock!

R145.00

Data sheet

Ages 7+
Language Afrikaans

More info

Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word.  Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar tekenboek te skets nie.  Daarom is sy baie opgewonde toe haar balletjuffrou aankondig hulle gaan 'n spesiale konsert vir die jaarafsluiting hou.  Lulu gaan nie net die rol van meerminprinses dans nie - sy gaan ook die kans kry om 'n paar van die wonderlike uitrustings self te ontwerp!

Maar die tweeling Alex en Alet dink ballet is simpel.  Hulle terg gedurig vir Lulu en Carmen oor die balletklasse.  Toe Alex per ongeluk 'n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar.  Sal hy die spesiale seerowerprins-uitrusting dra wat Lulu vir hom ontwerp?  Of gaan die balletkonsert 'n groot flop wees...?

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Bravo, Lulu

Bravo, Lulu

Bravo Lulu is die tweede boek oor Lulu wat droom om 'n modeontwerper te word.  Die keer gaan Lulu uitrustings ontwerp vir die balletkonsert.

Write a review

30 other products in the same category: