Stalmaats 6: Komaan,Karen View larger

Stalmaats 6: Komaan,Karen

9780799349443

In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?

More details

2 Items

Warning: Last items in stock!

R60.00

Data sheet

Ages 9+
Language Afrikaans

More info

In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: