Siembamba: Immergroen rympies vir kinders View larger

Siembamba: Immergroen rympies vir kinders

9780799370577

Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-hê-boek vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.  

More details

2 Items

Warning: Last items in stock!

R150.00

Data sheet

Ages 3+
Language Afrikaans

More info

Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-hê-boek vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.  

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: