My Ouma 'n Flim-Ster View larger

My Ouma 'n Flim-Ster

9780799367195

Rikus se ouma is is 'n rock-ster. Haar hare is grasgroen gekleur en sy pronk gereeld op die voorblaaie van koerante en tydskrifte. Sy gaan selfs na partytjies toe saam met die staatspresident! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land,kan partykeer gevaarlik wees - veral nou dat sy ook 'n rol losgeslaan het in 'n nuwe fliek....sal Rikus uit die kloue van 'n gevaarlike skurk kan ontsnap en Ouma se loopbaan red?

More details

3 Items

Warning: Last items in stock!

R125.00

Data sheet

Ages 7+
Language Afrikaans

More info

Rikus se ouma is is 'n rock-ster. Haar hare is grasgroen gekleur en sy pronk gereeld op die voorblaaie van koerante en tydskrifte. Sy gaan selfs na partytjies toe saam met die staatspresident! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land,kan partykeer gevaarlik wees - veral nou dat sy ook 'n rol losgeslaan het in 'n nuwe fliek....sal Rikus uit die kloue van 'n gevaarlike skurk kan ontsnap en Ouma se loopbaan red?

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: