Bertie Blikbrein View larger

Bertie Blikbrein

9780799351194

Nico se pa is 'n uitvinder en het al verskeie cool goed ontwerp - haarjel wat van kleur verander, sandale wat jou toonnaels knip en vir Bertie- 'n regte egte robot wat kan somme doen, praat en selfs kan grappies vertel. Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nico om Bertie saam met hom skool toe te vat...

More details

2 Items

Warning: Last items in stock!

R125.00

Data sheet

Ages 7+
Language Afrikaans

More info

Nico se pa is 'n uitvinder en het al verskeie cool goed ontwerp - haarjel wat van kleur verander, sandale wat jou toonnaels knip en vir Bertie- 'n regte egte robot wat kan somme doen, praat en selfs kan grappies vertel. Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nico om Bertie saam met hom skool toe te vat...

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Bertie Blikbrein

Bertie Blikbrein

Nico se pa is 'n uitvinder en het al verskeie cool goed ontwerp - haarjel wat van kleur verander, sandale wat jou toonnaels knip en vir Bertie- 'n regte egte robot wat kan somme doen, praat en selfs kan grappies vertel. Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nico om Bertie saam met hom skool toe te vat...

Write a review

30 other products in the same category: