Meneer Monster View larger

Meneer Monster

9780799362480

'n Skoolhoof met 'n humorsin? Hy kom beslis van 'n ander planeet af! Marko kan nie glo dat meneer Van Vuuren so cool kan wees nie - hy dink selfs dat kattekwaad snaaks is! Maar Marko vermoed dat iets nie pluis is nie, want hy is seker dat meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitgesuig het. Is die nuwe hoof 'n alien? En hoe gaan hy dit bewys?

More details

1 Item

Warning: Last items in stock!

R125.00

Data sheet

Ages 9+
Language Afrikaans

More info

'n Skoolhoof met 'n humorsin? Hy kom beslis van 'n ander planeet af! Marko kan nie glo dat meneer Van Vuuren so cool kan wees nie - hy dink selfs dat kattekwaad snaaks is! Maar Marko vermoed dat iets nie pluis is nie, want hy is seker dat meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitgesuig het. Is die nuwe hoof 'n alien? En hoe gaan hy dit bewys?

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Meneer Monster

Meneer Monster

'n Skoolhoof met 'n humorsin? Hy kom beslis van 'n ander planeet af! Marko kan nie glo dat meneer Van Vuuren so cool kan wees nie - hy dink selfs dat kattekwaad snaaks is! Maar Marko vermoed dat iets nie pluis is nie, want hy is seker dat meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitgesuig het. Is die nuwe hoof 'n alien? En hoe gaan hy dit bewys?

Write a review

30 other products in the same category: