Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie View larger

Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie

9781485900528

Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van ’n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. In Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie  skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie ’n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom.

More details

5 Items

R160.00

More info

Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van ’n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. In Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie  skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie ’n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend.

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie

Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie

Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van ’n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. In Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie  skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie ’n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom.

Write a review

30 other products in the same category: