New Ruk-en-Rol-Rugby View larger

Ruk-en-Rol-Rugby

9780798178792

Rico is ’n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos ’n muggie, maar sy droom is om rugby te speel!
Hy skraap moed bymekaar en vra die afrigter of hy ook mag speel. Eers raak hy nie aan die bal nie en dan duik hulle hom plat, maar sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word ’n rugbyster gebore.

’n Prenteboek gemik teen stereotipering en ’n storie wat die leser sal inspireer om sy of haar drome te volg!

More details

5 Items

R160.00

Data sheet

Ages 4+
Language Afrikaans

More info

Rico is ’n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos ’n muggie, maar sy droom is om rugby te speel!
Hy skraap moed bymekaar en vra die afrigter of hy ook mag speel. Eers raak hy nie aan die bal nie en dan duik hulle hom plat, maar sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word ’n rugbyster gebore.

’n Prenteboek gemik teen stereotipering en ’n storie wat die leser sal inspireer om sy of haar drome te volg!

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: