Die Boomhuis Met 13 Vloere View larger

Die Boomhuis Met 13 Vloere

9780799389449

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!

Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster...!

En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!

More details

5 Items

R165.00

Data sheet

Ages 8+
Language Afrikaans

More info

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!

Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster...!

En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: