Hoezit 17 Die Wonderwêreld van Natuurrampe View larger

Hoezit 17 Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Van tornado’s tot tsunami’s – ontdek Moeder Natuur se verwoestende kant! Wat veroorsaak ’n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in ’n tornado? Wat gebeur binne-in ’n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!

More details

5 Items

R90.00

Data sheet

Ages 6+
Language Afrikaans

More info

Van tornado’s tot tsunami’s – ontdek Moeder Natuur se verwoestende kant! Wat veroorsaak ’n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in ’n tornado? Wat gebeur binne-in ’n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

27 other products in the same category: