Leer my lees- Tippie reeks 3 (1 - 10)

Tippie Vlak 3 is die derde vlak in die Leer my lees reeks. Tippie die olifant help om begrip en woordeskat speel-speel by die leser vas te lê. Elke boek bevat woordeskat, ‘n lys met enkelvoud, meervoud en verkleinwoorde, begripvrae en ‘n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. In vlak 3 word die leser voorgestel aan langer woorde en deeltekens.
Titels in Vlak 3:
Tippie loop in die reën

Tippie en die perd
Tippie ry fiets
Tippie gaan see toe
Tippie kuier op die plaas
Tippie ry met die trein
Tippie plant groente
Tippie bad vir Woef
Tippie plant ‘n boom
Tippie kry twee vissies

More details

1 Item

Warning: Last items in stock!

R350.00

Data sheet

Ages 5+
Language Afrikaans

More info

Tippie Vlak 3 is die derde vlak in die Leer my lees reeks. Tippie die olifant help om begrip en woordeskat speel-speel by die leser vas te lê. Elke boek bevat woordeskat, ‘n lys met enkelvoud, meervoud en verkleinwoorde, begripvrae en ‘n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. In vlak 3 word die leser voorgestel aan langer woorde en deeltekens.
Titels in Vlak 3:
Tippie loop in die reën

Tippie en die perd
Tippie ry fiets
Tippie gaan see toe
Tippie kuier op die plaas
Tippie ry met die trein
Tippie plant groente
Tippie bad vir Woef
Tippie plant ‘n boom
Tippie kry twee vissies

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

30 other products in the same category: