Die geval van die sadistiese swembad View larger

Die geval van die sadistiese swembad

9780799346800

Die geval van die sadistiese swembad is die eerste in ‘n reeks met die twee eksentrieke maar dodelik effektiewe speurders. Daar word gereeld ‘n liggaam in die Honeydew Hacienda meenthuiskompleks aangetref waar die tweeling Johannes en Ester Smuts woon.

More details

2 Items

In Stock

Warning: Last items in stock!

R70.00

Data sheet

Ages Adult
Language Afrikaans

More info

Die geval van die sadistiese swembad is die eerste in ‘n reeks met die twee eksentrieke maar dodelik effektiewe speurders. Daar word gereeld ‘n liggaam in die Honeydew Hacienda meenthuiskompleks aangetref waar die tweeling Johannes en Ester Smuts woon. Laasgenoemde tieners begin flink speurwerk doen, maar die situasie is groter as hulle oorskatte vermoëns, en uiteindelik is dit Flip en Connie wat agter die kap van die byl moet kom.

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Die geval van die sadistiese swembad

Die geval van die sadistiese swembad

Die geval van die sadistiese swembad is die eerste in ‘n reeks met die twee eksentrieke maar dodelik effektiewe speurders. Daar word gereeld ‘n liggaam in die Honeydew Hacienda meenthuiskompleks aangetref waar die tweeling Johannes en Ester Smuts woon.

Write a review

30 other products in the same category: