Alle Paaie Lei Deur die Strand View larger

Alle Paaie Lei Deur die Strand

9780799341782

Toe Strand nog Die Strand was, het Stella en haar sussie, Jeanette, elke Desember saam met hul ouers by Ouma Strand se welkom-huis gaan afpak. Die verskillende fases van Stella se lewe ontvou ontroerend. Deur haar oë beleef die leser die soet en sout van Stella se grootworddae, die rol wat haar oumas, pa, sussie en maats – maar veral haar ma, daarin gespeel het.

More details

1 Item

In Stock

Warning: Last items in stock!

R70.00

Data sheet

Ages Adult
Language Afrikaans

More info

Toe Strand nog Die Strand was, het Stella en haar sussie, Jeanette, elke Desember saam met hul ouers by Ouma Strand se welkom-huis gaan afpak. Die verskillende fases van Stella se lewe ontvou ontroerend. Deur haar oë beleef die leser die soet en sout van Stella se grootworddae, die rol wat haar oumas, pa, sussie en maats – maar veral haar ma, daarin gespeel het. Dis 'n eerlike vertelling wat aandui hoe die stem van die kinderjare bly naklink in 'n mens se lewe.

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

Alle Paaie Lei Deur die Strand

Alle Paaie Lei Deur die Strand

Toe Strand nog Die Strand was, het Stella en haar sussie, Jeanette, elke Desember saam met hul ouers by Ouma Strand se welkom-huis gaan afpak. Die verskillende fases van Stella se lewe ontvou ontroerend. Deur haar oë beleef die leser die soet en sout van Stella se grootworddae, die rol wat haar oumas, pa, sussie en maats – maar veral haar ma, daarin gespeel het.

Write a review

30 other products in the same category: