Doefdaf die Donkie View larger

Doefdaf die Donkie (CD)

Kinders tussen 3 en 9 jaar kan lekker luister na die avonture van Doefdaf, die donkie uit Nasaret. Toe Doefdaf een donker nag in die veld gebore is, het niemand geweet dat hy eendag 'n baie belangrike werk sou doen nie. Net soos vir elkeen van ons, was Doefdaf se storie deel van 'n baie groter storie... 'n Mooi Kersverhaal van 'n baie spesiale donkie . Storie voorgelees deur Lorraine du Toit

More details

2 Items

Warning: Last items in stock!

R110.00

Data sheet

Ages 3 - 9 years
Language Afrikaans

More info

Kinders tussen 3 en 9 jaar kan lekker luister na die avonture van Doefdaf, die donkie uit Nasaret. Toe Doefdaf een donker nag in die veld gebore is, het niemand geweet dat hy eendag 'n baie belangrike werk sou doen nie. Net soos vir elkeen van ons, was Doefdaf se storie deel van 'n baie groter storie... 'n Mooi Kersverhaal van 'n baie spesiale donkie . Storie voorgelees deur Lorraine du Toit

Reviews

No customer comments for the moment.

Write a review

12 other products in the same category: