Tween books / Tienerboeke (10 - 14 year olds) There are 74 products.

per page
Showing 1 - 12 of 74 items
  • When April-May February wins a bursary to a posh school -Trinity College, she has no idea that she is about to meet her nemesis –the uptight, rule-obsessed Mrs Ho. Suddenly the future looks bleak- homework must be handed in on time, proper school uniform must be worn, vampire novels must not be read in class –that is, unless April-May can find...

    R100.00
    In Stock
  • April-May is back for another year at Trinity College, and she still hasn't changed her socks. Sebastian, aka Edward, aka the boy with the lime-green eyes, is still drop-dead gorgeous and totally bad news. But then Fatty turns up. A giant of a boy who eats stew sandwiches and cries when no one's looking. And he's best friends with Sebastian.

    R100.00
    In Stock
  • When Randolph Goodenough’s neglectful parents relocate to Bangkok, he is unceremoniously dumped with his grandfather, Pops, at Nelson Mandela Gardens Retirement Village in PE. However, what looks certain to be three months of interminable boredom with a bunch of nearly dead people, turns out to be far more interesting than Randolph could ever have...

    R100.00
    In Stock
  • Lucas was really worried. He should never have copied that game from Mr Grimm's computer because now that it had started, it couldn't be stopped and once it had your name.. Someone had already died inexplicably, and Lucas and friend Wacko would have to think of a way out quickly, otherwise it would be too late - not only for the two of them but for...

    R45.00
    In Stock
  • Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het ... Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ... En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem ... In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die...

    R100.00
    In Stock
  • Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan...

    R145.00
    In Stock
  • Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar ’n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie ...

    R90.00
    In Stock
  • Nadat haar vorige ou haar verkul het, besluit Annabelle sy stel nie meer in ouens belang nie. Maar dan ontmoet sy ’n blouoog-hunk wat haar laat twyfel ... Moet sy dalk weer ’n ou ’n kans gee, of gaan sy weer seerkry?

    R90.00
    In Stock
  • ’n Boeiende jeugroman wat enersyds ’n blik bied op die realiteite wat jong mense op ’n klein, plattelandse gemeenskap in die gesig staar, maar terselfdertyd ook ’n ver-maaklike verslag is van ’n jong, bedorwe stadsmeisie se ervaring van eerste liefde en haar ontdekking van haar kulturele erfenis.

    R100.00
    In Stock
  • 'n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Talia, Didi en Linka besluit dit is presies wat die skool nodig het. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie. Boonop maak Chanel en haar skoothondjies dinge gedurig vir Talia en haar twee vriendinne...

    R90.00
    In Stock
  • Lienka, Didi en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Daarom gryp hulle die kans aan toe iemand hulle vir ’n groot ontwerpkompetisie inskryf. Didi is oortuig hulle African Unicorn-ontwerpe gaan die beoordelaars...

    R90.00
    In Stock
  • Kalle Blomvist het die titel Baasspeurder verwerf toe hy in "Baasspeurder Blomkvist" drie juweeldiewe help vastrek het. Niemand sou kon dink hy gaan in die vreedsame dorpie, Suiderberg, so gou weer 'n kans kry om sy speurvernuf to beproef nie. Maar hierdie keer is dit 'n baie ernstiger misdaad as 'n juweeldiefstal... Kan baasspeurder Kalle met sy slim...

    R50.00
    In Stock
Showing 1 - 12 of 74 items